‘n Pragtig geïllustreerde prentjieboek vir kinders tussen die ouderdomme van 4 tot 8.
Nombulelo is baie lief vir haar Gogo se stories oor die diere wat in die bos woon, maar sy is te bang om soontoe te gaan. Wanneer Gogo sterf, moet Nombulelo haar moed bymekaarskraap om Gogo se magiese mot op ’n reis deur die bos te neem. Dit is ’n verhaal van liefde, verlies en die ontdekking van innerlike krag.
Getekende afskrifte R120 | Koerier aflewering R40
To order your copy of Nombulelo en die Mot, simply fill in the order form and pay the required amount into the account below. Please send proof of payment to susiedinneen@gmail.com.
As soon as I have your payment, I will courier your signed books to you. Delivery takes 1 to 3 working days.
Bank details
SN Dinneen
Capitec
Account number: 1495111723
Branch code: 470010
Error: Contact form not found.
“Puik boek!
Wonderlike storie en fantastiese kunswerk! Wel gedaan, ouens!”
Ingrid Sawubona – Amazon.com resensent
“Nombulelo and the Moth is quite one of the loveliest local picture books we’ve seen.”
Love Books